Van Oekraine Tot Iran

Van Oekraine Tot Iran

Brand: Evert Buurman
SKU: 9781997476061
275.00 ZAR Out of stock Buy at Merchant

Van Oekraïne tot Iran, Reisverhale met ´n lag en´n traan is ´n kort verhaalbundel wat saamgestel is uit ´n keur van talle reisverhale en ervarings wat deur die skrywer, Evert Buurman, oor jare van herwaarts en derwaarts reis neergeskryf en opgeteken is. • In hierdie bundel verskyn staaltjies en annekdotes van veral ervarings in moeiliker begaanbare gebiede en bestemmings. Die verhale dek hoofsaaklik die gebied rondom die Swart See en verder suid na die Midde-Ooste en uiteindelik Iran. • Die verhale in hierdie bundel spruit uit die skrywer se voorliefde vir geskiedenis en argeologie en reise wat onderneem is vir doeleindes van navorsing oor die oudste strata van die mensdom se geskiedenis

Variants (1)
  • Default Title — 275.00 ZAR — Out of stock

How AI sees this product

The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.

81%