Keur 7 (Tweede beste; Die uitkenningsparade; Verlore dekade) - Eleanor Baker as Christine le Roux

Keur 7 (Tweede beste; Die uitkenningsparade; Verlore dekade) - Eleanor Baker as Christine le Roux

Brand: The Story Station
SKU: KEU05020
149.00 ZAR In stock Buy at Merchant

"Sy kyk op na hom en wonder of dit moontlik is om uitmekaar te spat van geluk. Sy voel versadig en vervul van liefde." Tweede beste: Toe Nicolette se kêrel besluit hy sien nie kans vir 'n naweek in die berge nie, nooi sy Philip de Waal saam om Jack jaloers te maak. Jy speel met vuur, waarsku haar vriende, en inderdaad, onvoorsiene dinge gebeur en veroorsaak dat sy nie meer haar eie hart ken nie. Die uitkenningsparade: Wanneer Karlien vir Steven Joubert by 'n partytjie ontmoet en hoor dat hy graag wil trou, bied sy aan om hom te help vrou soek. Neil, haar verloofde wat in die Midde-Ooste werk, het voorgestel dat sy 'n projek kry om haar mee besig te hou. Sy het egter min sukses met die vrousoek-"projek" en sy begin bedenkinge kry oor haar en Neil se toekomsplanne. Verlore dekade: Op 'n dag kruis Alexandra Nel se paaie weer met dié van Ryno, die man wat sy tien jaar lank probeer vergeet. Sy het nie geweet hy is weer terug uit die buiteland nie, en die skanse wat sy om haar hart gebou het, begin stadig verkrummel. Maar daar is haar ernstig siek vriend Louis, en buitendien, Ryno dra 'n trouring.

Variants (1)
  • Default Title — 149.00 ZAR — In stock

AI Readiness

Good foundation, but some important product data is still missing.

84%