Rooi luiperd - Francois Bloemhof (First edition)
Amerika het die CIA. Brittanje het MI5. En Suid-Afrika dan? Die Fabriek. Die room van die span geheime agente is die Groot Vyf. Wanneer een van hulle uitgeskakel word, moet twee kandidate met mekaar meeding én gevaar trotseer om te bepaal wie sy plek kan inneem. Wapens het hulle, en waagmoed, selfs roekeloosheid – asook rooi klaring, toestemming om sonder verduideliking wie, waar en hoe ook al dood te maak. Spannende situasies. Verraad. ’n Stryd teen ’n vyand met baie koppe. Vinnige aksie en stadige dood. Dit is wat wag.
Variants (1)
- Default Title — 99.00 ZAR — In stock
How AI sees this product
The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.
84%