Professor Fossilus en die Dinosourusse | Louise Smit

Professor Fossilus en die Dinosourusse | Louise Smit

Brand: Blompot
65.00 ZAR In stock Buy at Merchant

Titel: Professor Fossilus en die Dinosourusse Outeur: Louise Smit Sagteband Uitgewer: Human en Rousseau Eerste Uitgawe: 2004 Aantal Bladsye: 176 Gebruikte boek in redelike toestand. Hoeke van die buiteblad krul om en 'n kort boodskap is voor geskryf. Die binnekant van die boek is skoon en daar is geen merke nie. Professor Fossilus het sy eie dinosourus-museum in Salamander, 'n klein dorpie in die Karoo. Maar hy het 'n groot probleem. Sy Trikeratops-fossiel kort nog 'n derde horing, en hoe hard hy ook al op Salamanderkop grawe, kry hy nie een nie. 'n Lekker-lees humoristiese storie vol avontuur en wonderlike feite.

Variants (1)
  • Default Title — 65.00 ZAR — In stock

How AI sees this product

The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.

72%