Monsters en tellers somme
Monsters en Tellers Somme is ’n oulike Wiskunde hulpmiddel vir leerders van 5+ jaar. Die boekie bevat 70+ optelsomme waar leerders tellers kan gebruik om die somme prakties uit te werk. Die kleurvolle monsterprente maak Wiskunde lekker, visueel en minder intimiderend vir jong leerders. Ideaal vir: Graad R-2 Oefening met optel Praktiese Wiskunde Oggendwerk of ekstra inoefening Tuis- of klaskamergebruik
AI Readiness
Good foundation, but some important product data is still missing.
69%