4–5 Jaar Kwartaal 3 Voorskoolpakket – Afrikaans 2026
4–5 Jaar Kwartaal 3 Voorskoolpakket – Afrikaans 2026 Maak Kwartaal 3 beplanning makliker met hierdie praktiese digitale voorskoolpakket vir 4–5 jariges. Die pakket sluit 10 weke se lesbeplanning, ’n werkboek en ’n Kwartaal 3 rapport in. Die aktiwiteite is ouderdomsgeskik, maklik om te volg en ELDA-belyn. Leerders verken prettige Kwartaal 3 temas deur stories, liedjies, gesprekke, werkkaarte, kreatiewe aktiwiteite, beweging, sensoriese spel en vroeë leer konsepte. Perfek vir kleuterskole, dagmoeders en tuisonderrig. Ingesluit: 10 weke lesbeplanning Werkboek 3 Kwartaal 3 rapport Tema-gebaseerde aktiwiteite Digitale PDF – laai af, druk en begin beplan.
Variants (1)
- Default Title — 200.00 ZAR — In stock
AI Readiness
Good foundation, but some important product data is still missing.
77%