Graad 1 Lewensvaardigheid kwartaal 1
Hierdie Graad 1 Lewensvaardigheid-boekie fokus op belangrike temas en bevat 25+ werkkaarte vir CAPS-gebaseerde onderrig.
- Die boekie fokus op belangrike temas soos ‘Wie is ek?’, emosies, verskille tussen mense, bewegings- en speletjie-aktiwiteite, die klaskamer, vervoer, higiëne, gesonde gewoontes en die weer.
Variants (1)
- Default Title — 55.00 ZAR — In stock
AI Readiness
Good foundation, but some important product data is still missing.
66%