Karnaval In Die Dieretuin

Karnaval In Die Dieretuin

Brand: Speshirl
SKU: Spesh7023
115.00 ZAR In stock Buy at Merchant

Die dieretuin wemel van werklik vreemde gediertes: Die diere vier karnaval! Apies, seekoeie, kameelperde - almal het hulle vermom. Wie is nou eintlik wie? Oom Alfie, die dieretuinbaas, het groot probleme en vra sy getroude vriend, Ignasius Peperment Krimpvarkie, om hom te help. Die dieretuin se hekke ,aak al amper oop en voor daardie tyd moet die raaisel opgelos wees! Format: Soft Cover Dimensions: 245 x 190 mm Number of pages: 32

Variants (1)
  • Default Title — 115.00 ZAR — In stock

How AI sees this product

The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.

86%