Bloedbande (Paperback)

Bloedbande (Paperback)

Brand: Alex Muller
SKU: 9780798185769
252.00 ZAR In stock Buy at Merchant

PRE-ORDER NOW! The estimated release date is 17 July 2026. Please note your complete order will only ship once the Pre-Order item becomes available. Na die gewoel en gejaag van die grootstad het inspekteur Adriaan Kruger begin gewoond raak aan die relatief rustige lewe op die dorpie Overberg. Hy en Karien is baie gelukkig en nou verwag sy hulle tweeling. Hy word dan boonop tot kaptein bevorder. Maar onheil slaap nooit nie en twee misdade stuur skokgolwe deur die gemeenskap: die aanval op ’n jong meisie, en dan dít wat lyk na ‘’ bloedige gesinsmoord. As hy maar net kan fokus op die moord, sal sy taak vergemaklik word, maar die meisie wat aangeval is se pa is ’n vooraanstaande man in hierdie geweste. En soms wil dit lyk of daar ’n verband is tussen dié twee misdade . . .

Variants (1)
  • Default Title — 252.00 ZAR — In stock

AI Readiness

Good foundation, but some important product data is still missing.

81%