Die Reuk van Koffie | Koos Kombuis

Die Reuk van Koffie | Koos Kombuis

Brand: Blompot
80.00 ZAR In stock Buy at Merchant

Titel: Die Reuk van Koffie Outeur: Koos Kombuis Sagteband Uitgewer: Human & Rousseau Eerste Uitgawe: 2011 Aantal Bladsye: 191 Gebruikte boek in redelike toestand. Die hoekies van die buiteblad krul effens om. Die res van die boek is skoon en mooi. Hierdie versameling is gekies uit 'n verskeidenheid skryfsels: rubrieke in koerante, artikels in tydskrifte en op webwerwe en - natuurlik - sy blogs. Koos Kombuis is skerp, slim, satiries - en enig in sy soort.

Variants (1)
  • Default Title — 80.00 ZAR — In stock

How AI sees this product

The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.

72%