Graad R Jaar pakket
Hierdie is 'n BAIE VOLLEDIGE pakket met 'n totaal van 148 bladsye. Die volgende boeke is in hierdie pakket ingesluit: - Graad R Kwartaal 1 - Graad R Kwartaal 2 - Graad R Kwartaal 3 - Graad R Kwartaal 4 - Graad R Wiskunde boek - Ek is gereed vir GROOT skool! Hierdie boeke is ideaal vir die vaslegging van werk vir Graad 2 leerders vir kwartaal 3. PDF formaat. Moet asseblief nie hierdie PDF herverkoop of deel nie.
Variants (1)
- Default Title — 330.00 ZAR — In stock
How AI sees this product
The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.
66%