Troeteldiere Inkleur- en Natrekboek | A4 Landscape | Afrikaans

Troeteldiere Inkleur- en Natrekboek | A4 Landscape | Afrikaans

Brand: KleuterKreatief
5.00 ZAR In stock Buy at Merchant

Maak leer lekker met hierdie oulike Troeteldiere Inkleur- en natrek! Hierdie aflaaibare boekie bevat 15 A4 landscape aktiwiteitsbladsye met eenvoudige, kindervriendelike troeteldierprente. Elke bladsy gee kinders die geleentheid om: ’n Troeteldier in te kleur Die dier se naam in Afrikaans te ontdek Die woord met kolletjies na te trek Potloodbeheer en handspiertjies te oefen Woordeskat en vroeë geletterdheidsvaardighede te ontwikkel Die eenvoudige uitleg en groot prente maak dit ideaal vir jong kinders. Gebruik dit by die huis, in ’n kleuterskool, dagsorg, speelgroep of as deel van ’n tema oor troeteldiere. Die boekie sluit onder andere in: Hond Kat Konyn Goudvis Skilpad Hamster Marmot Voëltjie Papegaai Muis Rot Fret Geitjie Hoender Ponie Produkbesonderhede Digitale aflaaibare PDF Afrikaans 15 inkleur- en natrek name A4 landscape formaat Geskik vir kleuters, voorskoolse kinders en Graad R Ideaal vir druk by die huis of skool Geen fisiese produk sal gepos word nie

Variants (1)
  • Default Title — 5.00 ZAR — In stock

AI Readiness

Good foundation, but some important product data is still missing.

77%