Prinses Layla Storieboek
“Prinses Layla” is ’n pragtige storie oor ’n oulike koalabeertjie wat ontdek hoe besonders sy werklik is. Een oggend loop dinge skeef by die skool. Sy gly in die modder, haar gunsteling prinsesrok skeur, en die maatjies lag vir haar. Layla is baie hartseer, maar met pappa en mamma se liefde en ’n spesiale verrassing, ontdek Layla dat sy nie perfek hoef te wees om ’n ware prinses te wees nie. Sy is uniek, kosbaar en spesiaal, net soos sy is. Hierdie pragtige verhaal help klein lesers om hul selfwaarde te ontdek.
Variants (1)
- Default Title — 280.00 ZAR — In stock
AI Readiness
Good foundation, but some important product data is still missing.
89%