Tuisgemaakte Aarbei-Sousie
Sousie (ja, dis Die Boervrou se bynaam) se famous thouthie vir roomyth, of terte of yoghurt! Stadig gekookte aarbeie met plaasmaniere, groot persoonlikheid en nét genoeg hoofkarakter-energie om enige bak roomys soos ’n spesiale geleentheid te laat voel. Grootte: 352ml Bestanddele: Aarbeie, Suiker, Suurlemoensap en appelpektien. *Hou in die yskas en gebruik binne 4 dae na jy dit oopgemaak het
Variants (1)
- Default Title — 75.00 ZAR — In stock
AI Readiness
Good foundation, but some important product data is still missing.
77%