3–4 Jaar Kwartaal 3 Pakket – Afrikaans 2026

3–4 Jaar Kwartaal 3 Pakket – Afrikaans 2026

Brand: KleuterKreatief
200.00 ZAR In stock Buy at Merchant

3–4 Jaar Kwartaal 3 Pakket – Afrikaans 2026 Maak jou kwartaalbeplanning makliker met hierdie praktiese digitale voorskoolpakket vir 3–4 jariges. Die pakket sluit 10 weke se lesbeplanning, ’n werkboek en ’n kwartaal 3 rapport in. Die aktiwiteite is ouderdomsgeskik, maklik om te gebruik en ELDA-belyn. Perfek vir kleuterskole, dagmoeders en tuisonderrig. Ingesluit: 10 weke lesbeplanning Werkboek 3 Kwartaal 3 rapport Tema-gebaseerde aktiwiteite Digitale PDF – laai af, druk en begin beplan.

Variants (1)
  • Default Title — 200.00 ZAR — In stock

AI Readiness

Good foundation, but some important product data is still missing.

77%