Ma & Seun Dodgeball 2026
Kom geniet 'n aksiebelaaide aand vol spanwerk, pret en kompetisie by ons Ma & Seun Dodgeball! Bring jou seun, vorm 'n span en maak gereed vir 'n onvergeetlike ervaring. Datum: Vrydag, 30 Oktober 2026 Tyd: 18:00 โ 22:00 Plek: Skool se sportvelde Kaartjiepryse Ma + 1 Seun: R650 Elke ekstra seun: R325 Spanne van 10 sal op gemaak word volgens u seun se ouderdom. Ingesluit: Heerlike ete Koeldrank en water 'n Opwindende dodgebal-ervaring vir die hele gesin Addisionele verversings sal te koop wees by Hap. Kom bou herinneringe, lag saam en geniet 'n aand vol aksie! ๐๐ __________ BELANGRIK! Jy sal n skakel ontvang met die "Confirmation Email" wat ingevul moet word om die bespreking te finaliseer
Specifications
- Kaartjie Tipe
- Ma en Seun, Addisionele Seun
Variants (2)
- Ma en Seun โ 650.00 ZAR โ In stock
- Addisionele Seun โ 325.00 ZAR โ In stock
How AI sees this product
The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.