Knipkaarte pakket

Knipkaarte pakket

Brand: My Store
45.00 ZAR In stock Buy at Merchant

Help jou kind om fyn motoriese vaardighede op ’n prettige manier te ontwikkel met hierdie oulike Knipkaarte Pakket! ✂️ Hierdie pakket is spesiaal ontwerp vir 4–6 jaar kinders en bevat verskeie knipaktiwiteite wat kinders help om skêrbeheer, handspiere en konsentrasie te verbeter terwyl hulle speel en leer. Die prente is groot, eenvoudig en kindervriendelik, sodat jong leerders maklik kan volg en selfvertroue kan bou wanneer hulle knip. Die pakket bevat verskillende tipes knipkaarte: ✂️ Vorms knipkaarte – kinders knip basiese vorms soos sirkels, vierkante en driehoeke ✂️ Blokkies knipkaarte – oefen reguit lyne en eenvoudige vorms ✂️ Diere knipkaarte – oulike diere wat kinders kan uitknip Vaardighede wat ontwikkel word ✔ Fyn motoriese ontwikkeling ✔ Hand-oog koördinasie ✔ Skêrbeheer ✔ Konsentrasie ✔ Voorbereiding vir skryfvaardighede ⚠️ Belangrik: Hierdie PDF is vir persoonlike en klaskamergebruik bedoel. Moet asseblief nie hierdie PDF herverkoop, deel of versprei nie.

Variants (1)
  • Default Title — 45.00 ZAR — In stock

AI Readiness

Good foundation, but some important product data is still missing.

66%