SuperBru 2026 - Rugby's Greatest Rivalry
Welkom by Pa's In Aksie se 2026 Superbru Kompetisie en baie dankie vir die ondersteuning. Ons glo dat die 2026 kompetisie n groot sukses sal wees. Kry jou rugby ontleding strategie in plek. Maak seker jy mis dit nie om jou keuses te maak nie, en nooi jou familie en vriende om aan te sluit. 50% van alle kaartjie verkope gaan aan Pa's In Aksie om die Takbokkie sentrum meer gemaklik te maak vir ons kinders, 50% word op gedeel in 1ste, 2de en 3de pryse. 50, 30, 20 persentasie. Kaartjie om aan te sluit is te koop by
Variants (1)
- Default Title — 300.00 ZAR — In stock
How AI sees this product
The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.
75%