Eendjie Klastema
Verander jou klaskamer in 'n avontuur met ons pragtige digitale klaskamer dekor wat ontwerp is om onderrig net 'n plesier te maak. Hierdie pakket sluit die volgende hulpbronne in: - Alfabet - Alfabet vlaggies - Verjaarsdagkalender - Swart en wit voorblaaie - Klasreëls - Klaskamer opskrifte - Kleure - Voorblaaie - Maandelikse kalendar - Maande en dae - Naamkaartjies - Getalkaarte - Getalle vlaggies - Getallelyn 1-20 - Aanhalings - Seisoene plakkate - Vorms 2D - Weeklikse beplanner - Welkom bord Die klaskamer dekor bestaan uit digitale hulpbronne in PDF formaat.
Variants (1)
- Default Title — 180.00 ZAR — In stock
AI Readiness
Good foundation, but some important product data is still missing.
66%