Hulp met Midlynkruising

Hulp met Midlynkruising

20.00 ZAR In stock Buy at Merchant

Midlynkruising – Speel, beweeg & leer! Sukkel jou kind om oor die middel van sy/haar lyfie te beweeg, ruil hulle gereeld hande tydens ’n taak, of draai hulle eerder die hele lyf? Hierdie oulike aktiwiteitsboekie help kinders om midlynkruising op ’n eenvoudige, speelse manier te oefen. Midlynkruising is ’n belangrike vaardigheid wat kinders nodig het vir skryf, teken, lees, knip, aantrek en alledaagse take. Die boekie bevat oulike, praktiese aktiwiteite wat beweging, spel en leer kombineer – ideaal vir gebruik by die huis, in die klaskamer of as ekstra ondersteuning. ✨ 10 bladsye ✨ Digitale PDF-formaat – druk self uit ✨ Maklike, praktiese aktiwiteite ✨ Min voorbereiding word benodig 💛 Speel. Beweeg. Oorkruis. Groei. BELANGRIK: Hierdie is ’n digitale produk in PDF-formaat. Geen fisiese produk word gekoerier nie. Die hulpmiddel is slegs vir persoonlike of klaskamergebruik en mag nie herverkoop, aangestuur, gekopieer of met ander gedeel word nie.

How AI sees this product

The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.

69%