2–3 Jaar Kwartaal 3 Pakket – Afrikaans 2026
2–3 Jaar Kwartaal 3 Pakket – Afrikaans 2026 Maak jou kwartaalbeplanning makliker met hierdie praktiese digitale voorskoolpakket vir 2–3 jariges. Die pakket sluit 10 weke se lesbeplanning, ’n werkboek en ’n kwartaal 3 rapport in. Die aktiwiteite is ouderdomsgepas, eenvoudig om te gebruik en ELDA-belyn — perfek vir kleuterskole, dagmoeders en tuisonderrig. Ingesluit: 10 weke lesbeplanning Werkboek 3 Kwartaal 3 rapport Tema-gebaseerde aktiwiteite Digitale PDF – laai af, druk en gebruik dadelik.
Variants (1)
- Default Title — 200.00 ZAR — In stock
AI Readiness
Good foundation, but some important product data is still missing.
72%