Ek leef van vrugte - Essie Honiball

Ek leef van vrugte - Essie Honiball

Brand: The Story Station
SKU: EKL04956
89.00 ZAR In stock Buy at Merchant

Ek Leef van Vrugte is die eerste volledige boek oor die vrugtedieet - ’n eetgewoonte wat veral in die jongste tyd groot belangstelling onder Suid-Afrikaners geniet. Dit is geskryf deur een van die groot pioniers van hierdie nuwe eetgewoonte; iemand wie se lewe getuig van die onbetwisbare voordele van ’n suiwer vrugte-dieet. Essie Honiball leef reeds die afgelope twintig jaar uitsluitlik van vrugte. Dit het haar liggaamlik laat verander van ’n swak en sieklike persoon na iemand wat vandag blakende gesondheid geniet. Ek Leef van Vrugte is ’n boek wat ook vir u die pad kan aandui na sprankelende gesondheid. Dit is ’n boeiende boek die, geskryf met ’n innerlike oortuiging wat u sal roer.

Variants (1)
  • Default Title — 89.00 ZAR — In stock

AI Readiness

Good foundation, but some important product data is still missing.

84%