Vier die Lewe – Vroue-oggend

Vier die Lewe – Vroue-oggend

350.00 ZAR In stock Buy at Merchant

Koop jou kaartjie vir ’n inspirerende oggend saam met Leandie du Randt en Jacobus Silwer, ten bate van Engo Vrystaat. Hierdie produk sluit toegang vir een persoon tot die Vier die Lewe-Vroue-Oggend in. Koop 10 kaartjies teen R3 500 om ’n volledige tafel vir 10 persone by die geleentheid te bespreek.

AI Readiness

Good foundation, but some important product data is still missing.

61%