Leeskaarte 1
Maak lees lekker, eenvoudig en vol selfvertroue met hierdie pragtige Graad 1 leeskaarte 💛 ✨ Wat maak hierdie leeskaarte spesiaal? ✔️ Kort, eenvoudige sinne wat kinders self kan lees ✔️ Bekende woorde ✔️ Ondersteun vroeë leesontwikkeling en begrip ✔️ Bou selfvertroue en onafhanklike lees ✔️ Perfek vir tuisleer en klaskamergebruik 📖 Wat is ingesluit? 40 leeskaarte (PDF formaat) Elke kaart bevat ’n kort 3–4 sin storie Duidelike en kindervriendelike uitleg Ideaal vir daaglikse lees oefening 🎯 Ideaal vir: 👶 Graad 1 leerders 🏡 Ouers wat tuis wil ondersteun 👩🏫 Onderwysers in die klaskamer ⚠️ Belangrik: Hierdie PDF is vir persoonlike en klaskamergebruik bedoel. Moet asseblief nie hierdie PDF herverkoop, deel of versprei nie.
Variants (1)
- Default Title — 25.00 ZAR — In stock
AI Readiness
Good foundation, but some important product data is still missing.