Graad R Gedrukte Werkboekstel - Afrikaans

Graad R Gedrukte Werkboekstel - Afrikaans

Brand: KleuterKreatief
280.00 ZAR In stock Buy at Merchant

Die Kleuterkreatief Graad R Gedrukte Werkboekstel bestaan uit 4 gedrukte en ringgebonde werkboeke — een vir elke skoolkwartaal. Saam bevat die stel 260 bladsye van ouderdomsgeskikte Graad R leeraktiwiteite wat vroeë geletterdheid, syfervaardigheid, fynmotoriese ontwikkeling, probleemoplossing, patrone, vorms, getalherkenning, voorbereidende skryfvaardighede en meer ondersteun. Ingesluit in die stel: Kwartaal 1 Werkboek – 70 bladsye Kwartaal 2 Werkboek – 73 bladsye Kwartaal 3 Werkboek – 52 bladsye Kwartaal 4 Werkboek – 65 bladsye Die werkboeke is gedruk en gereed om te gebruik, wat dit ideaal maak vir tuisleer, tuisonderrig, ekstra oefening of gebruik in ’n Graad R-klaskamer. Beskikbaar in Afrikaans. Ons kan ook jou skool- of sentrumslogo op die werkboekvoorblaaie sit. (Kontak my hiervoor by 073 295 9585) Prys: R280 vir die volledige stel van 4 gedrukte werkboeke Koerier: R100

Variants (1)
  • Default Title — 280.00 ZAR — In stock

How AI sees this product

The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.

83%