Kruie vir Huis en Tuin | Eve Palmer
Titel: Kruie vir Huis en Tuin Outeur: Eve Palmer Hardeband Uitgewer: Tafelberg Eerste Uitgawe: 1985 Aantal Bladsye: 176 Gebruikte boek in goeie toestand. In twintig ryklik geïllustreerde hoofstukke laat Eve Palmer die lig val op kruie in kos, met resepte vir onder meer gegeurde brood, botter, souse, jellies, tee en asyn; aromatiese kruie (hoe om snuisterye soos potpourri, ruik- en mottesakkies te maak): en genesende kruie (die bereiding van medisyne en die aanwending daarvan vir allerlei kwale).
Variants (1)
- Default Title — 60.00 ZAR — In stock
How AI sees this product
The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.
72%