PLAASlik Karoo Baby Bag – Egte Leer Babasak

PLAASlik Karoo Baby Bag – Egte Leer Babasak

2290.00 ZAR In stock Buy at Merchant

Die PLAASlik Karoo Baby Bag is ’n stylvolle en praktiese babasak gemaak van egte leer. Ontwerp vir ouers wat iets sterker, mooier en meer duursaam wil hê as gewone babasakke. Met genoeg spasie vir doeke, bottels, klere en al die klein goedjies wat saam met ’n baba kom. Sterk genoeg vir plaaslewe. Mooi genoeg vir enige plek.

Specifications
Materiaal
100% Egte Beesleer / Genuine Cow Leather
Hoogte/Height
33cm
Lengte/Length
32cm

AI Readiness

Good foundation, but some important product data is still missing.

70%