Die boek van toeval en toeverlaat - Ingrid Winterbach (First edition)

Die boek van toeval en toeverlaat - Ingrid Winterbach (First edition)

Brand: The Story Station
SKU: DIE05087
174.00 ZAR In stock Buy at Merchant

Ek beween my skulpe soos Rachel haar kinders. Ek is beurtelings moorddadig kwaad en terneergedruk. Ek, bel konstabel Modisane kort-kort om te hoor of daar iets gebeur het. Ek kan my nie skeel dat hy dink daar is iets fout met my nie. ’n Vrou tekere gaan oor skulpe asof sy niks beters het om oor te treur nie nie. Ek het heelwat om oor te treur, maar op die oomblik treur ek oor die skulpe. Helena Verbloem help Theo Verwey met sy projek om alle woorde wat in Afrikaans in onbruik verval het, op te teken. Dan word haar kosbare skulpe uit haar tuinwoonstel gesteel. Deur konstabel Modisane se toedoen, en met Sof Benadé aan haar sy, kom sy met die Steinmeiers in Ladybrand in aanraking. Maar die vraag is of Jaykie Steinmeier met sy slinkse priesteroë kan vertrou. ’n Roman vol onverwagte wendings, ryk en meerduidig. Met hierdie aweregse blik op verlies, en op die rol van toeval, is Ingrid Winterbach op haar beste – indringend, wrang, humoristies en ontwapenend.

Variants (1)
  • Default Title — 174.00 ZAR — In stock

AI Readiness

Good foundation, but some important product data is still missing.

84%