Geur - Isabella Perfume
Isabella is soos ‘n warelwind roman met die Middellandse See – ‘n geur wat jou van jou voete af vee en na die wit strande van Sicilië neem. Sy begin met ‘n verfrissende uitbarsting van Sisiliese suurlemoen, gevolg deur n onvergeetlike see sout geur. Sodra jy verneem dis waar dit eindig, verskyn delikate blom note van laventel en jasmyn, wat haar ekstra romanse gee. Met n laaste poging om jou hart te wen omvou sy jou met sederhout en amber. Sy is die soort geur wat soet nikshede in jou oor fluister en jou laat droom van jou volgende Middellandse See-avontuur. Notes: •Sage •Sicilian Bergamot •Lavender
Specifications
- Size
- 50ml
Variants (1)
- 50ml — 550.00 ZAR — In stock
How AI sees this product
The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.
77%