Kleintjie In Die Dieretuin
Dis groot opwinding in die dieretuin: Die dierebabas is daar! Dis lente en in die dieretuin wemel dit van al die kleingoed! Soos dit nou maar gaan met kleintjies, verdwyn die verkleurmannetjies se dogtertjie en Ignasius Peperment Krimpvarkie moet haar gaan soek. Maar so maklik is dit nou ook nie, want sy kan verkleur om net soos haar omgewing te lyk... Format: Soft Cover Dimensions: 245 x 190 mm Number of pages: 32
Variants (1)
- Default Title — 115.00 ZAR — In stock
How AI sees this product
The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.
86%