FÉJNBOS Oils – September + Oktober Olie “Combo”

FÉJNBOS Oils – September + Oktober Olie “Combo”

SKU: 30006034
215.00 ZAR In stock Buy at Merchant

Het jy September se Olie van die Maand gemis? Geen probleem nie! 🌸 Met hierdie spesiale kombinasie ontvang jy twee 5 ml essensiële olies uit ons Olie van die Maand-reeks: September – Grapefruit (5 ml) Oktober – Lime (5 ml) Wat maak ons Olie van die Maand spesiaal? Elke maand stel ons ’n nuwe olie bekend, kompleet met sy eie inligtingskaart waarop jy meer oor die olie, sy eienskappe en moontlike gebruike kan leer. Versamel elke maand se olie en bou só jou eie essensiële olieversameling op! Hierdie combo sluit in: 1 × Grapefruit essensiële olie (5 ml) 1 × Lime essensiële olie (5 ml) Die bypassende olie-inligtingskaarte Combo-prys: R215 Begin vandag jou olieversameling en ontdek elke maand ’n nuwe geur! 🌿

How AI sees this product

The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.

72%