Pistach - Dekadent reeks

Pistach - Dekadent reeks

Brand: GEUR SA
610.00 ZAR In stock Buy at Merchant

Sag. Romerig. Onweerstaanbaar dekadent. ’n Luukse dubbel geslag gourmand geur waarin romerige pistachio trou met die sagte warmte van gekaramelliseerde suiker. Die geur se opening is pistachio voor voordat ’n subtiele karamel soetheid stadig op die vel ontvou. Ryk sonder om oorweldigend te wees, en soet sonder om kinderlik te voel. Dit is ’n geur wat nader trek, warm, verleidelik en moeilik om te vergeet. Vir die persoon wat nie net ’n vertrek wil betree nie, maar daarin onthou wil w ord.

Variants (1)
  • Default Title — 610.00 ZAR — In stock

How AI sees this product

The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.

74%