Die Afrikaanse Skryfgids | Riana Scheepers & Leti Kleyn

Die Afrikaanse Skryfgids | Riana Scheepers & Leti Kleyn

Brand: Blompot
110.00 ZAR In stock Buy at Merchant

Titel: Die Afrikaanse Skryfgids Saamgestel deur Riana Scheepers & Leti Kleyn Sagteband Uitgewer: Penguin Tweede Druk: 2012 Aantal Bladsye: 459 Gebruikte boek in redelike toestand. Buiteblad se hoeke krul bietjie om. Die res van die boek is skoon en goed. Hierdie omvattende gids - die eerste in sy soort in Afrikaans - is gemik op almal wat meer van die skryfkuns, skryftegnieke en die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf wil weet. Die medewerkers, almal gerekende skrywers op hul onderskeie spesialiteitsgebiede, stel die inligting op 'n toeganklike manier bekend. Niemand hoef in dieselfde slaggate te trap nie.

Variants (1)
  • Default Title — 110.00 ZAR — In stock

How AI sees this product

The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.

72%