Beloved Lyfolie | 100ml
Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Jy is meer. Meer as wat jy van jouself dink, meer as wat ander van jou dink. Jy is geliefd, kosbaar, sterk en meer as genoeg. You are the God who sees me. ~ Gen 16:13 Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Laventel, Roosmalva, Bergamot & Roos
Variants (1)
- Default Title — 175.00 ZAR — In stock
How AI sees this product
The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.
72%