Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê | Chris van Wyk
Titel: Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê Outeur: Chris van Wyk Sagteband Uitgewer: Picador Africa Eerste Afrikaanse uitgawe, eerste druk: 2011 Aantal Bladsye: 291 Gebruikte boek in redelike toestand. Buiteblad se hoeke krul om. Res van die boek is skoon en mooi. Hierdie is Chris van Wyk se tweede memoir oor sy grootwordjare in Riverlea. Dis ook 'n kleurryke weergawe van sy interaksie met die mans en vrouens wat hierdie bekende Afrika-spreuk uitgeleef het: Dit neem 'n hele dorp om 'n kind groot te maak. Die verhaal is grootliks een van 'n wonderlike vriendskap tussen 'n jong bruin seun en 'n Zoeloevrou.
Variants (1)
- Default Title — 105.00 ZAR — In stock
How AI sees this product
The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.
72%