Term 4 Bundel – Alle Ouderdomme | Afrikaans

Term 4 Bundel – Alle Ouderdomme | Afrikaans

Brand: KleuterKreatief
600.00 ZAR In stock Buy at Merchant

Term 4 Bundel – Alle Ouderdomme | Afrikaans Kry al vier ouderdomsgroepe se Term 4 pakkette in een gerieflike bundel! Hierdie Afrikaanse bundel sluit lesbeplanning, weeklikse assessering en rapporte in vir: 1–2 Jaar Term 4 Pakket – lesbeplanning en rapport 2–3 Jaar Term 4 Pakket – lesbeplanning, werkboekie en rapport 3–4 Jaar Term 4 Pakket – lesbeplanning, werkboekie en rapport 4–5 Jaar Term 4 Pakket – lesbeplanning, werkboekie en rapport Perfek vir kleuterskole, dagmoeders en tuisonderrig met gemengde ouderdomsgroepe. Alle pakkette is ouderdomsgepas en ELDA-gebaseer. Digitale PDF – laai af, druk en gebruik dadelik. Bespaar R200 in vergelyking met die individuele pakkette!

Variants (1)
  • Default Title — 600.00 ZAR — In stock

How AI sees this product

The more complete this product's details, the more confidently AI assistants can understand and recommend it.

77%